Stad
Taal:
Year
-
A-Z
Alfabeties -
Gepubliseer -
volgens plek
Alle woorde
phrases
Titel van boek
To the Bride Church of Jesus Christ
Isaiah 55:11: “So shall my word be that goeth forth out of my mouth: it shall not return unto me void, but it shall accomplish that which I please, and it shall prosper in the thing whereto I sent it.”God en sy plan met die mensdom
In hierdie boekie het ek probeer om 'n kort aanbieding oor God en Sy plan vir die mensdom te gee, gebaseer op die Ou en die Nuwe Testamente. Ek gaan hoofsaaklik toespits op die onderwerp van die Godheid. Ongelukkig kon slegs 'n paar gedeeltes in ag geneem word wat verband hou met die spesifieke onderwerp. Dit is nietemin genoegsaam om die leser die geleentheid te gee om die Skrif verder te ondersoek totdat die waarheid met duidelikheid deurkom.To the Bride Church of Jesus Christ
Isaiah 55:11: “So shall my word be that goeth forth out of my mouth: it shall not return unto me void, but it shall accomplish that which I please, and it shall prosper in the thing whereto I sent it.”God en sy plan met die mensdom
In hierdie boekie het ek probeer om 'n kort aanbieding oor God en Sy plan vir die mensdom te gee, gebaseer op die Ou en die Nuwe Testamente. Ek gaan hoofsaaklik toespits op die onderwerp van die Godheid. Ongelukkig kon slegs 'n paar gedeeltes in ag geneem word wat verband hou met die spesifieke onderwerp. Dit is nietemin genoegsaam om die leser die geleentheid te gee om die Skrif verder te ondersoek totdat die waarheid met duidelikheid deurkom.